deur Koos Elsum vir Gedigte Share: verwante: Eens was alles lig en vry Onverdiende liefde 7 November 2023 492 gesien 0 Komentare 0hou van Handewerk buig, werk brand hande baar moedelose siele met ver horisone dié brandseer gemoedere skree vir spasie ń bruin vakansie vol plesier alle velle wit, bruin na swart verkleur verkrimp in dun blou handare Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende