Jongste aktiwiteit:

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Arnold het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Marthie Joubert het ‘n nuwe publikasie gemaak

Ink-oseaan

ʼn horison skynbaar onverstoord
blou ink wat byna ongesiens in gety en stroom
soos semantiese skepsels skryf

wit windperdjies wat kappie en deelteken
golwe van klem wat aksent en akuut
bulderende bigote bruisende branders
wat teen suigsandstrande se leekheid
in skuim van netvet-“doodles” smelt
en in opdrifsels van besoedeling
die mens se on- en wanbegrip
met bioluminisensie-glimpen onderstreep

maar dieper veel dieper
aan die anderkant van idilliese eilandblou
lê die duister van diepsee se tussen-lyne-lees-dink
soos skryfsels van tsoenami’s ingesluk
die nat woestyn waar die druk sonligloos
in blinde kreature abstrak bestaan
daar waar jy in jou duikboot van kunsmatige lewe
na die afsakselsinne van diepte soek
in sintaksis van skryf en skep se misterieuse oerboek

Etna Wepener ©️

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Arnold het ‘n nuwe publikasie gemaak