Musiekbalk van my lewe
SILWER GRADERING Musiekbalk van my lewe Ons harte harmoniseer nie meer; gedwonge skeiding het die musiekbalk tussen jou lirieke en my note verweer, vergestalt in beloftes met leë akkoorde jou oë het weggedraai, in gebaretaal, sonder begeleiding, die werklikheid ontsnap, en in die somber klanke van Bach se musiek die note in die sinfonie van […]
Getrapte spore
Die getrapte spoor. Grondpadry is nie altyd sonder sy probleme nie. My eerste werklike kennismaking en ondeevinding met grondpadry (papnat grondpad) was op die vooraand van my troue. My (toe nog toekomstige) skoonouers se plaas was bykans 70 km buite die dorp. Alles rooi grondpad. Ek moes een aand ry om my suster, wat met […]
links of regs, of dalk reguit aan?
daar by die vier rigting stop links is die wynplase met heerlike wyn regs gaan dit na die hospitale met hul pyn regoor kom alles in oorvloed en gemeng soos die groente in jou mandjie as jy sop wil gaan kook ©Teãrlach.
Gelukskoot
Nog altyd kon hy wegkom met breinverblindery; valse kundigheid van jarelange swoeg en steel verkry met hier en daar ‘n uhm en ah en ‘n goed geplaasde knik selfvoldaan na gelang van sy gehoor se aansien geskik Tot die dag toe iemand nog ‘n laaste vragie vra en die sweet van onkunde oor sy […]
Pak vir my ‘n tas vol Lente
Pak vir my ‘n tas vol Lente Pak vir my ‘n tas vol lente met swaargevulde parfuumboeket malse geure wat nuwe kleure oop palet in groen geel oranje wit en rooi getooi Pak vir my ‘n tas vol lente van haar waterval se wasem-asem haar kronkelende riviere en fonteine en soet kabbelende waterstrome Pak vir […]
Musiekblyspel van onthou
Augustus 2023 Musiek projek:- SILWERKLAS Musiekblyspel van onthou Daar was ‘n vals noot in die ritmepatroon van jou oë toe jy die lirieke van jou liefdesnote toonset in die balk van my hart noodgedwonge het jy weggestap uit die strelende akkoorde van ons komposisie die afwisselende wysies in die toonhoogtes van jou gemoedstemming het die […]