
vir
Gedigte
links of regs, of dalk reguit aan?
daar by die vier rigting stop
links is die wynplase met heerlike wyn
regs gaan dit na die hospitale met hul pyn
regoor kom alles in oorvloed en gemeng
soos die groente in jou mandjie
as jy sop wil gaan kook
©Teãrlach.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.