Jongste aktiwiteit:

2023(Bladsy 71)

in een oomblik was jy weg net die leë aardse dop het gebly sonder emosie of enige laaste woord geen groet of laaste seënwoord geuiter om die waarheid in te vryf – slegs stilte in ‘n kis, van alle waarde gestroop beweeg jou oorskot na die vuur mag ek dit nooit, ooit sien    saam […]

as kind was geld vir ons nie beskore was niks ook ooit verlore geld pond tien onthou ek die woorde maar nooit gesien ons ouers in akkoorde ‘n tiekie en ‘n sjieling was nooit ‘n speelding maar snoepie geld van ouma was ‘n tiekie in die hand en een knipoog glimlag van oupa het ons […]

dit was die dae van vergange waar elkeen se lewe nog in tel was toe “seven singles” na geluister was met groot verlange ons met hartelus kon lag terwyl kinders hamer spyker hande viervoete iemand anders kon rond swaai en hul boude teen ‘n bed kon stamp waar wolf wolf uitgeskreeu was en vra hoe […]

Saans as ek die deur oopsluit fynkam ek op my tyd die vloer, mure en plafon vir ongewenste gaste wat van buite mag inkom Sien, ek koester vir jare reeds  ‘n skaamtelose vrees dat ‘n klougeitjie in my huis mag wees   Een warm lente-aand voor die TV op die bank ontspan ek vir ‘n […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed