Jongste aktiwiteit:

2023(Bladsy 70)

die kuns om goedere uit te stal in besige aanlynstraat skep skyn koopkrag, vreet kontant   die gier laat wiele rol weg van net bestaan na blink verkoopportal alles is tydelik moontlik op ń kredietkaart   ongeag die swak bankbalans stapels ongebruikte goeters beland in plastiek sakkies gepak deur skuldige hande van onvergenoegde eienare

Trots begin die kwikstertjie paar stokkies, grassies, donsies opgaar stewig word die nessie gebou om hul kosbare eiertjies te hou. In die takke sing Piet my vrou juigend oor die nes, sopas gebou skelm lê sy haar eiertjie daar vir kwikstertjie om te bewaar. Piet my vrou broei eerste uit weet instinkief, niks mag sy […]

digter waar lê jou siel maak jou woorde net nog ‘n wiel lees jy uit die woord en skryf ‘n frase oor geestelike sake soos die pase   leser waar lê jou angel is goedkeuring soos ‘n bengel wat agterna loop kyk en blaf sonder om saam te draf   uit jou woorde styg ‘n […]

toe ons nog was ‘n harde span seuns van neëntien en twintig getrap, gepars en gevorm is ons geleer om te volg eers om te volg en dan om te kan voor stap dit het altyd ingesluit die beginsel van die nodigheid om te weet so het ons Skepper ons ook gemaak wanneer dit kom […]

Klugspel van ‘n Verkleurmannetjie deur Johan j van Rensburg Bronsafdeling – kortverhale Almal ken die dorp Potchefstroom in die Noordwes Provinsie. Selfs jý wat nou hier lees. Maar ken jy die Kroeg “Dorsland”, aan die buitewyke van Potchefstroom? Wel dis waar ek, Wouter Verster, die kroegman is. Ek is ‘n dertigjarige alleenloper. Ek is ‘n […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed