Voel sy het n” rat voor my oe” gedraai
Brons afdeling – Johan J van Rensburg
My hart brand, diep hartseer
deur n” verliefde maat verskeur
voel verblind, liefde het weggewaai
n’ rat voor my oe” gedraai
sy was tog n” mens van hartsog
ek ‘t haar liefgehad met my hele lewe
saam gerots in alles soos een
nou is ek stoksiel alleen
waarom het sy my verlaat
verhuis na ander straat
ons sou einde van jaar trou
sonder haar voortgaan , uithou
met alles in my haar vertrou
was besig om saam aan toekoms te bou
my gelos vir ander man
rede was net , want sy kan
liefde in haar vir my vinnig verdwyn
sal die son vir my weer kan skyn?
sy het n’ rat voor my oe” gedraai
verneder, pynig verraai !
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die April 2023 KLUG projek