Jongste aktiwiteit:

2023(Bladsy 69)

dit voel soos gister toe ek my eersteling met eie hande gevang en lief gekry het     nie veel verder het dit baie goed gevoel toe eerste kleinkind kom     vandag voel ons nog dieselfde oor oud ouer en dalk oudste met agterkleinkind     soveel genade op weereens genade wat ons ouer […]

KLUGLIEDERE Geskryf deur Fanus Strydom 1613 woorde   “Sneeuwitjie, word wakker!!” “Uh-uh!” “Jy moet opstaan!” “Ek wil nie…” “Vir wat nie?!” Want ek’s depressed, okey?!” “Oor wat?” “Oor my prins nou skielik kop uittrek oor sy belofte, dis wat!” “Waarvan praat jy, kind?” “Hy’t laat weet hy identifiseer nou as “prinses” en dat ek “haar” […]

die varkhok staan stil in die gewoel van hongervarke almal ewe geregtig op nog van kleinste tot alfabeer elkeen gesteld op eie status en vreetplek   al die varkies drink aan dieselfde speen nou driekwart leeg dié sog gaan opstaan die vratevrag afskud ongeag die mae status   almal val op eie stukkie vuilgrond, skree […]

Dink bietjie meer kreatief my lief, laat jou kreatiwiteit van binne vloei wees ‘n geskrewe emosie-dief woorde wat dans, woorde wat bloei. Laat jou kreatiwiteit van binne vloei Beeldspraak, sinekdogee en simboliek Woorde wat dans, woorde wat bloei die somtotaal van manjifiek! Beeldspraak, sinekdogee en simboliek wees ‘n geskrewe emosie-dief die somtotaal van manjifiek, dink […]

oor die gladde kranswande stort daar strome water af drywende miswolke vorm gevul met reënboog strepe     eeue gelede was die rots grof grond verskuiwing het water herlei na hierdie nuwe stroom waar water ruwe rotse poleer     oral teen die kranse hang daar groen rankplante met fyn mos waaruit sag reëndruppels drup […]

  Amalia skud haar voorskoot uit. ‘n Dosyn mossies sak onder die perskeboom neer. Dit word ‘n gekwetter wat jy tot anderkant die varkhokke hoor. Die wind bring belofte van vroeë lentereën. Sy trek haar asem in. Miskien sal hierdie lente nuwe lewe vir Hartspoort bring. Die bordjie hang windskeef aan die paal. Hartspoort. Liana […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed