Jongste aktiwiteit:

Desember(Bladsy 5)

Kersfees-karaoke. By die Meiring-huishouding is Kersfees altyd ’n bietjie… anders. Vanjaar het Pa besluit om karaoke deel van die kersfeesvieringe te maak, met die doel om “familieharmonie” te bevorder. So breek Kersfees aan, en die verrigtinge begin. Ma sing met passie “Stille Nag,” maar haar stem is so hoog dat die bure se honde kermend begin […]

    jy wat by die see was onthou jy die geluid van branders wat breek van meeue wat veraf roep skulpies wat saggies kletter wanneer dit uitspoel op strand onthou jy die soel oggend lug winde wat straf en swiep wat wit perdekoppe op branders jaag onthou jy nog soutsmaak op jou lippe na […]

[TEMA: DIE EKONOMIE VAN KERSFEES.] Globaal gesien het ‘kersfees-denkers’ omstrede opinies oor Kersfees, asook die oorsprong en betekenis daarvan. Oor een aspek, naamlik die kommersialisering van Kersfees, sal almal waarskynlik eenstemmigheid hê. Verbruikersielkundiges wys daarop dat dit wat die mens in sy alledaagse handel en wandel waarneem, ’n prominente rol speel in die mikro-ekonomie. Die […]

  “ek” het nie gekies om te wees nie Hy het die siel in my liggaam geplaas fisiologies in sonde ontvang en gebore my lewensbaan om son vertel daarvan kleine spikkeltjie stof, met nadenke byna vergeetlik klein, onbenullig “ek” laat voetspore op aarde wat begin by my formering maar nie eindig in graf so wyd […]

    soos sonstrale helder deur misbank priem so kom gedagtes van drome van vergange se gebeure   soos deinende golwe dreunend aaneen witskuim slakhuise en wiertakke uitspoel spoel onaangename onthou   soos nag wegsak onder oosterkim se lig so vervaag herinneringe ook tussen daaglikse uitdagings   soos krag vir nog een dag genadiglik: moed, […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed