Jongste aktiwiteit:

Desember(Bladsy 4)

  “okey dankie”   groet sonder snoet vra sonder bedoel leef sonder gevoel ant woorde nie belangrik onvoltooide kommunikasie net om iets te sê, lastige stilte te onderbreek met dooie klanke   hoe gaan dit met jou – kyk dan weg gaan aan asof daar niks meer bestaan ons lewe in niksseggende wêreld gewis een […]

    in skadu van Skandinawiese woud gloei sterre, helder en vol kleur  “Heike”, weerklink in nag se klanke enigste geluid in stille maanskyn nag   skoonheid van noorde, sag en rond verdiep vreugde, harte se verlange elke, siel se fluistering, soet en sag eggo van liefde, in duistere woud   soos auroras wat dans […]

met klein treetjies skededdel twee swart blertsies oor wit sand hul rooi bekkies steek in die wind en die vier geel ogies soek saam seekos rotsseker op piepklein beentjies bly hulle net ver genoeg om hul ruimte te hou terwyl water spoel en die wind alles verrafel julle hardloop saam gemaklik sonder praat maar fladder […]

    golwe het woes gewoed, winde het fel gewaai, majestieuse skip het sy rusplek op rotse gevind geen einde aan die natuur se meedoënlose krag einde het in wrede, waansinnige oomblik gekom tog leef verhaal in hierdie wrak steeds voort van dapper matrose met onvervulde strewes hul hoop en drome gans verlore, vir ewig […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed