Jongste aktiwiteit:

Augustus(Bladsy 7)

Lente by die dam Sou jy padlangs, daar verby die koppie, gaan, vind jy die rooi fiets by Kromdraai se pos, teen die dam staan gemaak. Blomme van alle kleure en geure groei daar tussen verlate vlaktes. Selfs onkruid sukkel om daar vastrapplek te kry. Almal noem haar Lente, die vrou wat daar blomme plant. […]

  dit was nou aangenaam jou gedagtes soos ‘n ligte briesie wat saggies oor my duin kom waai het my gedagtes ver en aangenaam terug gevoer het na my jongmenslewe, die lewe van sturm und drang daardie lewe wat elkeen moet afgee aan ouderdom die groot geveg teen die “derdom” van die jare sagter as […]

Somersneeu Toegepak met sy wit yskombers, loer dennetakke se neuse en hoede tussen die sneeu. Oral waar jy kyk, maak mense reg vir ‘n groot feestyd. Branders breek, roomys, see en sand. Hier in ons mooi land is dit Kersfeestyd. Sneeu en son kuier elk in hul eie seisoen. Die lewe bied vir almal ‘n […]

Dorings Papierdorings lê vasgetrap soos ‘n tapyt onder jou voete. Duwweltjies laat enige mens gemaklik dans. Pendorings laat selfs mense Frans praat, ‘n taal wat almal kan verstaan. Maar dorings in die hart skep ‘n seer wat sweer. Almal ken daardie gevoel, maar tog saai ons keer op keer die gevaar. Enige ander doring se […]

    die geur van jou woorde is soos die keur van goeie wyn mense hang aan jou lippe in verwagting om daarin te deel   selfs ouderdom kan jou nie verander tussen plooie en verwelke aangesig skyn die goue raamwerk van jeug vreugde van jou bestaan skyn helder in jou lag   die skynsel […]

  selfs op my oudag beleef ek kurwes verloop van my lewe metafories voorgestel laagtepunte, hoogtepunte van kleuter na tiener en volwassene unieke pad van my ervarings, eie aan my reikhalsend en vurig verlang ek steeds na daardie spesiale oomblik van volwassenheid waar ek sal besef die lewe wat ek leef het sy finale piek […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed