As die Karoo blom
As die Karoo blom Droë, dorre land, vlaktes kaal, soms gelukkig ‘n bietjie geel. Dankbaar vir wat hulle het, leef boer en dier uit die Vader se hand. Sou hemelwater die aarde plek-plek seën, verander die dorre veld in ‘n blomtapyt. Van madeliefies, vygies en gousblomme sal jy in daardie wêreld vind. Maar die mooiste […]
Dankie liewe Heer
Dankie, liewe Heer Liewe Vader, Geel staan die gras, die dam is leeg. Lande smeek vir genadewater. Diere hoop vir ‘n slukkie krag. Dankie vir U belofte dat ons nooit sal vergaan. U hand bewaar elke dag ons graan. Dankie, Vader, vir die bietjie water en dankie ook vir die wind wat die windpomp laat […]
Augustus 2026 – Aanhalingsprojek
Beste INKers, Soos dit dapper skrywers betaam, het ons almal saam, met of sonder fanfare, die eerste helfte van hierdie jaar nou behoorlik onder die knie. Die tyd sleep nie voet nie, en voor ons kan sê: INK, Skryf in Afrikaans, is 2026 op sy rug. Die tyd het dus aangebreek dat ons ‘n paar […]
Tabo
jou geboorteplek jou geboorte merk alles dui op stewige herkoms en fondament van kleins af kom die vraag is dit Tabo of taboe? so beteken elke mense naam iets anders met al die byname afleidings en byvoegings en tog is daar meer as net ’n naam dit identifiseer jou dit vorm jou selfs soos […]
Die groot ou waenhuis
Die groot ou waenhuis Dit was die tyd van die Dorslandtrek toe Grootoupa hierheen getrek het. Os en wa, vrou en kinders saam. Hier is groot planne beraam. Die waenhuis staan al byna honderd jaar. Hier en daar kon jy ‘n termiet gewaar. Heelwat later het sink die dak bedek. Eers die begin van ‘n […]
Almal dra ñ hoed
Almal dra ‘n hoed Hoede van alle kleure en geure word gedra. Van keps tot keil, met veer. Hoede wat rou, ander om die son weg te hou, of net bloot te pronk. Mense noem dit maskers. Ek noem dit hoede. Vir elke situasie is daar ‘n hoed om ietsie weg te steek. Onder […]
Snare van die son
Snare van die son… Elke môre vroeg speel die mooiste melodie. Voëltjies sing: die dag begin. Elke straal speel soos die snare van ‘n kitaar. ‘n Lied van liefde wat nooit sal bedaar, van ‘n lewe onverklaar. Geloof, hoop en liefde saam op die noot van geluk, vrede en vreugde is die wysie van elke […]
dahlia
tyd om jou bolle uit te graaf op te diep uit die droë grond jou bedding nou reeds voorberei Augutus is dit mos dahlia plant tyd Anders Dahl se mooiste blommekelke met hul enkel- of dubbelblomme simboliseer waardigheid innerlike krag skoonheid blywende liefde en dit groei so maklik soos ’n jongeling wat genoeg […]