deur Sonja Peacock vir Gedigte Merkers: Inspirerend, Liefde, Nostalgie, Verhoudings Share: verwante: grond Die duif en die doop 7 Februarie 2018 666 gesien 2 Komentare 0hou van Winter in my hart Dit was nag en dit was winter in my hart my sonneblomme was net skaduwees van gister se drome Maar jy’t ‘n volrond son vir my wintergrys saam met jou gebring ©Sonja Peacock – 2017 Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende
Tearlach
Pragtige gedig