Haikoe wat wuif
Oë wat nie ontmoet,
Vergete winters-woorde;
Moes ons vanaand groet.
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Oë wat nie ontmoet,
Vergete winters-woorde;
Moes ons vanaand groet.
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Augustus 2018 - Haikoe projek