Jongste aktiwiteit:

Splinter’vlek

Die man wat in die straat loop
kyk nooit terug nie
sy voetsole bars van die sere
maar elke dag sê hy dankie vir die Here

Alleen, eensaam weeskind
bloed lewe, druppels vol smart
knielend in die grondpad
op God se Genade spoor

“Stil my honger, les my dors
…hang soet oor dor, vermufte bas
want slegs ‘n splinter van my wese
is ‘n skadu’vlek in die lewe .”




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • LT het n geregistreerde lid geword

  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak