weskus-leef
die see lê turkoois blou
wat ‘n wonderlike gesig
strandlopers nou besig
om witmossels te grou
vistreilers vroeg vertrek
laat blink bane agter hul
skemer ontvang hul gul
hul het vol nette getrek
weskus ekonomie leef
visbedryf verskaf arbeid
fabrieke werk dat dit beef
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.