Jongste aktiwiteit:

TOLBOS

TOLBOS

Jou rolbos
rol die tolbos
draai en tol bolle oor die veldbos
oor die vlaktes van die Karoobos

in die verte sien jy die tolbosse lê
oor karoovlaktes wil ek iets vir jou sê
langs die paadjie het hulle gelê
vang ‘n tolbos want ek wil een

God se veldtuin het in my hart kom lê
pienk en rooi kleure waar hy dit wil hê
sien jy die mooi veldblomme
waai die tolbosse in die somerson

© Eleen van Deventer Vorster
10/01/2019




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed