Jongste aktiwiteit:

gordyn

van waar ek is
altyd opwaarts
boontoe na die lig
breek deur die vensters
betree nuwe vlakke van wees
fotografeer die bewoners daarvan
altyd stygend, altyd bewegend
altyd saam met vae figuur
minimum kommunikasie
maksimum beelde
breek deur mis
skeur gordyn
staan stil
kniel
reik na
kleed
Lig
verblind

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • LT het n geregistreerde lid geword

  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak