Jongste aktiwiteit:

Engel

Jou oë en lyne vertel ‘n verhaal waarin ek eindeloos kan verdwaal. ‘n smile wat berge kan laat kniel, en kos vir hierdie eensame siel. Jou hande oor myne is wat ek soek, waar ons kan loop en skryf in ‘n lewens boek. Met jou om my is tyd onbekend, en ek ruik jou soete geur. In hierdie vensters van my, is waar ek wil hê alles van jou moet bly. Jy is so mooi en tog so sag, ‘n engel gestuur net vir my, waarvoor ek, vir ewig sal wag.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed