Jongste aktiwiteit:

wondere

met elke dagbreek
gebeur daar wondere op my duin
elke nuwe son verligte dag is ‘n wonder
elke vars seelug-asemteug wat ek in neem
elke helder gedagte wat deur my brein spoel
die geluid van golwe wat breek en bars
geluid van voëls is musiek op my oor
kleure en geure van die plante-ryk
wondere gebeur daagliks om my
mense ervaar verdwaas
en geniet Sy
wondere

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed