Tussen die swart en wit laken
Kyk haar uurglas naakfiguur
na hoe elke kurwe sny’
sy stukkies uit die
dorslustige siel
kyk tepels spits en pronk
soos die lus opvonk
peul terug die vel
ontbloot die siel
na die anderkant van anderkant
soos harlekyne in blyspel
rondval in seksbegering
saam,ween,saam speen
verblind ingepen in mekaar
op ‘n saadgevlekte laken
roem en vry
bene oopgesprei
kyk die naakfiguur
spiere wat beuel
Rambo is maar ‘n tjoppie
sny hy deer siel
kyk hoe hy brul
sy brul waat laat gil
gewapen,somber…
het jy van emosies gedroom?
nou is die harlekyn spel
verby en jy?
wil jy nog…
bly?
©morné du preez
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.