uit die chaos
winde van verandering waai kruis en dwars
oor die lengte en breedte van die landskap
onder donker wolke van rook pluime swart
reuse pilare van vlamme wat alles verteer
deur rook gordyn verskyn daar ‘n wit perd
elke vlam word voor hom verpletter gedoof
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.