Mooiste vrou
jy is geskape
met ‘n sagtheid wat jou omvou
uit God se Vaderhart
Hy het oor jou gedroom
lank voor jou geboorte
om Sy liefde op aarde
te verteenwoordig
Geseënde Vroudag
mooiste vrou
onthou daar is niemand
so uniek en spesiaal soos jy
©Jessica Venter
9/8/2019
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.