Jongste aktiwiteit:

Aanval

Deur!
steen en stof
blits die staal punt
klap en skril verby
tot in die weefsel
wat sagte rooi bloed
verwoes.

Ruk!
oë, verwese spiere oop
tot die werklikheid,
buite die normale vloei
van bloed.

Kyk!
met oë vuil, modder, stof besmet
dan vra manne
swaar swanger met vrees
red my van hierdie
vroeë dood.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed