deur Tearlach vir Gedigte Merkers: Filosofie, Sosiale kommentaar Share: verwante: grond Die duif en die doop 30 Maart 2020 465 gesien 0 Komentare 0hou van braaf – onnosel my duin is stil maar in my singel waar ek woon is daar partytjie brawe mense met kinders by wat opsluit vermy en lag virus vry met bier in hand kyk hul vier teen virus muur ©Teárlach Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende