Ruimtetuig
Ruimtetuig
Vers 1:
Soms kan ek dit voel
Aan my lyf
Ek het genoeg gehad
Van dié plek genoeg gehad
Vers 2:
Die wêreld voel so vreemd
Als het verander
Elke dag is dieselfde
Alles is oud
Voor-Koor:
As ek my eie ruimtetuig gehad het (x2)
Koor:
As ek my eie ruimtetuig gehad het
Sou ek nie twee keer dink
Sou ek dié plek verlaat het
Sou ek soos E.T verdwyn in die nag
Nie vir ‘n oomblik op my laat wag
Gee my ‘n ruimtetuig
Dat ek ook kan verdwyn
Vers 3:
Soms wonder ek ook
Wat is die punt
Wat is die punt nou eintlik
Om hier te wees
Herhaal Vers 2, Voor-Koor en Koor
Sluit af met:
Gee my ‘n ruimtetuig
Ek wil so graag verdwyn
André van Wyngaardt©
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.