Straat Glimlag
vriendelikheid lê op straat
lippe plooi rooi
tande flits wit
oë staar op ń ander plek.
glim is ingekeer op
eie oorlewing sin
swart vrydag lag
in die gemene bes.
eie oë sluit
vir advertensie gelag
dié oorlewings drang
as vals verdoem.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.