Jongste aktiwiteit:

sout van die aarde

.
kortomdraai se mense
was nog altyd inkennig eensaam
nie baie mense het die voorreg gehad
om vriende daar te wees of te kuier nie
maar as iemand in die moeilikheid beland
sal jy hulle altyd eerste daar ontmoet
reeds bereid en besig om te help
eerlike mense – soms hard
en reguit eerlik, sonder
om doekies om te draai-eerlik
uit die Woord – die sout van die aarde
ken jy die volk waar waar eerlikheid
nog belangriker as wins kan wees
bestaan daardie volk ooit nog
sou jy nog teen die berg
kon gaan soek na hulle
daar by kortomdraai
se beboste rante
.
©Teárlach




3 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed