Jongste aktiwiteit:

Werklikheid

eeue oue mites gebore
op yskoue berg toppe
in donder storms
deur stille openbarings
word as gods wette
in momentele sale
op tablette gekrap

in unieke sel struktuur
sit vrugte aan bome
as voedselbron
ongeskommel deur eons
ongeag genetiese aanpassings

in die mens
spoel triljoene oer gene
wat nie voorspel
lekker, swaar of kwaad
net ń diep aanvaarding
van dié spel




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed