Jongste aktiwiteit:

Net ‘n gedagte (Silwer)

Hou my altyd op die regte pad
waar ek rus kan vind onder,
die koelte van bome
dat ek geen bekommernis sal hȇ

Ek weet hoe dit voel
om alleen en bang te voel
maar nooit het U my gelos
my elke keer weer kom haal

Ons lewe hier op aarde
is net ‘n kort gedagte
ons besittings en status
kry ons eendag in die Hemel gratis

Dankie vir U liefde
vir al U goedheid en genade

Koos du Plessis: Gebed




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Tokkies het ‘n nuwe publikasie gemaak