Jongste aktiwiteit:

artse

van alle beroepe
bly die artse skaars
soek jy ‘n veearts
is daar geen naby
soek jy ‘n algemene
is hul op naweek

fooie vir ‘n arts
is ook onderhandelbaar
een vra volgens tarief
ander maak eie tarief
help ook nie jy is vies
hy help al is jy gegrief

artse moet ook lewe
een met sy porché motor
in die motorhuis geplak
die ander met sy porché
model op sy lessenaar
waar hy daaroor droom

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed