Jongste aktiwiteit:

Ek is nie meer kwaad …

As ek aan die gedagte dink
begin ek in die seer weg sink.
Ek val dieper en dieper en word in ‘n warboel pyn meegesleur
en daar is absoluut niks wat ek kan doen om dit te keer …

Maar ek het jou al lank al vergewe
want ek wil nie meer ‘n gevangene wees van my verlede
ek is nie meer bitter
ek is nie meer bang
ek is nie meer kwaad
net baie seer gemaak …

MC Marx (C)




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed