deur morne du preez vir Gedigte Merkers: Nostalgie Share: verwante: grond Die duif en die doop 17 Oktober 2021 500 gesien 0 Komentare 0hou van Blougedig blou is die lug van gedigte wat niks wil bely saam koffie en sigarette blou is die gedig vir jou en vir my en ‘n skilpad wat die wêreld rond karwei ©Morné du Preez Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende