deur morne du preez vir Gedigte Merkers: Nostalgie Share: Related: grond 14 Augustus 2019 Die duif en die doop 19 Julie 2019 17 Oktober 2021 177 views 0 Komentare 0likes Blougedig blou is die lug van gedigte wat niks wil bely saam koffie en sigarette blou is die gedig vir jou en vir my en ‘n skilpad wat die wêreld rond karwei ©Morné du Preez Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Previous Next