Oktobergees(silwer)
Onder ‘n spieëlbloumaan
kan ons ooit vergaan
tot die oneindige dilemmas
ons wêreld verwoes in ‘n roetroooi vulkaan,
betwyfel ons steeds
elke oerknal deeltjie wat-
roekeloos roep.
©Morné du Preez
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Oktober 2021 – Akrostiese projek