Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: ken jy ou der dom

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 16 Oktober 2021 Aantal woorde: 48 105 Kere gelees 3


een steun
en een been
o my knie
een trap
een sug
nog ‘n trap
nog een sug
nog een steun
op ander been
nou eers bietjie
gaan sit en rus
ek verdien dit
op pensioen
met een steun
en een sug
gaan ek
sit

©Teãrlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 1201
Kommentaar telling: 152

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 364 gaste aanlyn

Bydraes – Argief