Jongste aktiwiteit:

wyk


donker gedagtes
duister gevoelens
die swart perd
wat runnik
wyk satan
dit is nie
‘n versoek nie
dit is ‘n bevel
ewig en heftig
wyk van my af weg
in die Naam van Hom
wat jou oorwin het

©Teãrlach




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed