Jongste aktiwiteit:

aweregse liefde (Silwer)

eens was ek
vir jou dié een
skielik is ek
Vyand Nommer Een

tog laat jy my nie gaan

jy misken my
nonchalant en ongeveins
jou eens liefdevolle oë
kyk nou kil, stoïsyns

tog breek jy nie weg

indien jy my eendag
dalk sak en pak verlaat
sal jy sekerlik verklaar
“ek het jou liefgehaat”




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed