Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: stormliefde (Silwer)

Deur Elmarie Nienaber Van Kampen
Datum gepubliseer: 1 Maart 2022 Aantal woorde: 26 182 Kere gelees 14

‘wyl
die storm in ons woed
en ons harte brandend pols
vul jou hartstog my siel
en sleur my mee
sodat ek weerloos sug:
“min my!”




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Anze

    1 Maart 2022

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Februarie 2022 – Liefde (OOP) projek

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 48
Kommentaar telling: 19

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Pharos - Trotse borg van INK dig/skryfkompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 178 gaste aanlyn

Bydraes – Argief