Jongste aktiwiteit:

oertyd

–
so lank terug
voor mense heugenis
so lank gelede is Hy daar
geen oer knal of onwillekeurige
chemiese ontwikkeling van ‘n sel
slegs Hy, Homself en leë hande
het alles geskep – uit niks
wie kan groter wees
wie kan ouer wees
wie kan altyd wees
vir ewig in beheer wees
–
©Teãrlach




3 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed