Jongste aktiwiteit:

Beton

ń graaf lig
val deurdie lug
lem die gruis blink
klippies spat, meeste lê
piramide blink

sand sement wag
nes te skop in gruis
in regte formaat
om sterk beton
te baar

engineur grysstof
vereis een twee drie maat
werkers meng sementsandgruis
op briekdans maat
die kwaliteit beton
onbepaald

spesifikasies in frommelmandjie
ongeag sand sement gruis kwaliteit
se ongeorde vermenging ontvou
in swak fondamente
deurmekaar vrot
grysstof




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed