Breek die kettings, wees vry.
In eenvoud wil ek gaan
op my kniee en uitroep
kan net nie bly staan
breek die kettings, wees vry
Jouself se eie skuld
keuses maak sonder skrome
hoop jy kan dit duld
geskeur aan jou drome
Woorde gepraat voor mense
sodoende probleme vir jou geskep
erg en dit sonder grense
besef was duister woorde
Ek moet daarmee saam leef
al loop lewe soms skeef
om vry van jou te wees
prys wat ek weer sal betaal.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.