Jongste aktiwiteit:

Tydloos

Jy los spore in die sand van tyd
en sal nooit in vergetelheid raak
glo net God sal jou gesond maak
al voel dit jou uurglas loop uit

kruieas in al jou wonde vryf
of verlos van al die pyne in jou lyf.

©ZK.

Silwer




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Jana Lid se profiel foto het verander

  • Anze en Profiel foto van JanaJana is nou vriende