deur Tearlach vir Gedigte Merkers: Die Lewe, Filosofie, Hartseer, Sosiale kommentaar Share: verwante: grond Die duif en die doop 10 Oktober 2022 438 gesien 0 Komentare 0hou van terg vermakerigheid is die boetie van bespotting elke woord wat diep kwetsend geuiter word begin van ‘n erger argument en verguising die krag van woorde voorwaar onmeetbaar – ©Teãrlach Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende