deur Tearlach vir Gedigte Share: verwante: Die najaar Dialoog met Suider-Afrika se Roofvoëls 15 Maart 2023 577 gesien 0 Komentare 0hou van in die lug wolke bedek my reën sak oor my uit droomverlore staar ek oor die wye ronde aarde oral sien ek die verval oral bloed en trane my hart en siel wag op die Here Hy my skild en hulp my hart is bly in Hom omdat ek op Hom alleen vertrou ©Teárlach Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende