deur Zebulon Kochk vir Gedigte Share: verwante: ‘n Skuimpie Wroeg vrygewige slagoffer – (Silwer) 20 Maart 2023 553 gesien 0 Komentare 1hou van Strepiesmaanboodskap Êrens, in Elim onder ‘n dunstreepmaan naby windpompe en bome het iéts moois begin toe jou siel saam met fyn misreën oor fluitjiesriet van die hemel afkom en in my hart klim ©Z.Kochk Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende