Jongste aktiwiteit:

liefdesbaan (Goud)

waar die groot aardreuse

ongestoord rondstaan

en heuwels bolrug maak

 

waar bergstrome kab’lend

hul klippergang gaan

in diep eggo-valleie en klowe

 

waar die grasvelde tot rus kom

om met die sluier van die silwer maan

se straalglans bedek te word

 

dáár sal ek wag vir jou

om in ons eie liefdesbaan

ongerepte liefde te ervaar




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed