deur Koos Elsum vir Gedigte Share: verwante: Kom ons dans in die reën ‘Black Widow’ Silwer klas 6 Augustus 2023 602 gesien 0 Komentare 0hou van Werk werk eers kortbroek vlekke later bedek met werkers drag werk spoel warm onder taai vel maak los die grendels om elke lit trek uit jou nat broek voel die warmte van doen werksweet kraam kreunend lewe Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende