deur Tearlach vir Gedigte Share: verwante: Sy hande is altyd daar (Silwer) van eensaam na gemeensaam (SILWER) 9 Augustus 2023 541 gesien 0 Komentare 0hou van links of regs, of dalk reguit aan? daar by die vier rigting stop links is die wynplase met heerlike wyn regs gaan dit na die hospitale met hul pyn regoor kom alles in oorvloed en gemeng soos die groente in jou mandjie as jy sop wil gaan kook ©Teãrlach. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende