deur Tearlach vir Desember 2023 - Veldslag projek, Gedigte Share: verwante: van iewers My woorde in swart ink sal voortleef 8 Desember 2023 640 gesien 1 Kommentaar 0hou van D – Dag dié dag waarop almal wag dag der dag volvoer vervloë dae dié één dag wat niemand kan mis die dag wat net soos alle ander dae met eerstelig begin en in skemer eindig so kort was dié dag – al was dit so lank vier en negentig mense jare lank waarvoor ‘n mens sy Here dank ©Teárlach. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende
Anze
Pragtig, dankie vir jou bydrae vir Desember 2023 – Veldslag projek